Hattie McDaniel

Hattie McDaniel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1895-06-10)10 Junie 1895
Sterfte 26 Oktober 1952 (op 57)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1920–1952
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hattie McDaniel (10 Junie 1895 – 26 Oktober 1952) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Judge Priest (1934), Show Boat (1936), Gone with the Wind (1939), en The Great Lie (1941). Vir haar rol as Mammy in Gone with the Wind (1939) het sy die Oscar vir beste ondersteunende aktrise gewen en die eerste Afro-Amerikaner geword om 'n Oscar te wen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search